Bad Borrel Balle (Volwasse Reeks)

R120.00

Category:

Description

Verpak in houers van 6
Grootte per bal (M)

L.W – Die produk word in houers van 6 verpak en alhoewel ons alles in ons vermoë doen om dit veilig by ons kliënte te kry, gebeur dit soms dat ‘n bal in die houer kan kraak tydens koerier. Ons sit altyd “Fragile” op ons bokse maar kan nie beloof dis wat die eksterne bronne doen nie!

Vir koerier doeleindes sal ons die enkel balle aanbeveel wat elkeen apart verpak word en dus meer beskerm is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bad Borrel Balle (Volwasse Reeks)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *