My Trou Onthou

R450.00

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Description

MY TROU ONTHOUS

Handgemaak, plaaslik en mooi! Hierdie album is journal styl, trip down memory lane, onthou die proses, ek wil ALLES onthou.

Voel vry om hier binne te brainstorm en al jou ervarings vas te vang op die presiese manier waarop jy dit wil onthou en vir jou nageslag bewaar. Oor 20 jaar kan jy vir jou dogter wys hoe jou blomme, trou tema en troukoek gelyk het, en sommer weer die herinneringe en rou emosies eerstehands ervaar deur jou album deur te blaai!

Twee verskillende voorbladkleure is beskikbaar – botanies, met blare en blomme en ‘n botaniese ontwerp met blare en bessies. Die albums bestaan uit 80 bladsye en is 260 x 210 mm.

Geprint deur The Album Company

Additional information

Choose Colour

Green Botanical, Pink Botanical

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My Trou Onthou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *