Rooibos Redding Lyfbotter

R90.00R200.00

In Stock – 5 to 7 days for delivery.

SKU: N/A Category:

Description

Groot gunsteling landwyd en word gemaak van sterk A+ graad Rooibos en sommer baie Shea-botter. Hierdie reeks is geskik vir die hele gesin, van oupa se skurwe hakke tot Boeta se boudjies. Verrig wondere met Sonbrand!!

Vars Gemaak
Omdat ons elke dag vars produkte maak neem prosessering vanaf bewys van betaling ontvang is, tot jou pakkie die fabriek verlaat 7-9 werksdae.

Additional information

Choose Size

180g, 300g, 30g